Top aanlynse Mix'n Eat tuiste vir produkte, bestellings en agentpryse. rina@rinasehoekie.co.za WhatsApp
Word n Rina se Hoekie Agent

Agent-aansoek vir aparte agentpryse

Vul die vorm volledig in. Agenttoegang word nie outomaties gegee nie — elke aansoek moet eers deur Rina se Hoekie in die admin-paneel goedgekeur word.

Belangrik

Hoe die agent flow werk

  1. Die agent voltooi hierdie aansoekvorm.
  2. Die aansoek word as hangend in admin gestoor.
  3. Rina se Hoekie keur die aansoek goed of wys dit af.
  4. Slegs goedgekeurde agente kan by die Agent Winkel inteken.
  5. Agente sien ander produkpryse, maar ontvang geen kommissie nie.

Kernvoorwaardes

Agentpryse is privaat en mag nie publiek gedeel word nie. Rina se Hoekie kan agenttoegang enige tyd hersien, opskort of kanselleer. Alle bestellings bly onderhewig aan beskikbaarheid, betaling en finale bevestiging.

Aansoekvorm

Velde met * is verpligtend.

Terme en voorwaardes

  • Ek verstaan dat hierdie slegs n aansoek is en nie onmiddellike agenttoegang gee nie.
  • Ek verstaan dat agentpryse privaat is en slegs vir goedgekeurde agente bedoel is.
  • Ek verstaan dat agente geen kommissie ontvang nie; agente koop teen hulle goedgekeurde agentpryse.
  • Ek verstaan dat Rina se Hoekie aansoeke kan goedkeur, afwys, opskort of kanselleer.
  • Ek stem in dat my besonderhede vir agent-goedkeuring en kommunikasie gebruik mag word.
Lees volledige agent terme
WhatsApp